Familie en vriende van die vermoorde Charné Viljoen buite die Atlantis-hof nadat haar moordenaar 22 jaar tronkstraf opgelê is. Die 21-jarige Viljoen is in Mei verlede jaar vermoor nadat sy en haar kêrel uitmekaar is. Haar seuntjie se pa is van die moord aangekla.Foto: Murphy Roberts


22 jaar ná moord

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 December 2025
    https://weslander.co.za/weslander-e-edition-11-december-2025/

Gift this article