ATKV sê dankie

ATKV Atlantis-tak bedank graag die gemeenskap en kunstenaars vir hul deelname en ondersteuning met die afgelope ATKV Mini-kultuurfees op Saterdag 29 April. “Ons gaan dit ’n jaarlikse instelling maak en daarvoor het ons meer rolspelers nodig,” sê Anni


ATKV Atlantis-tak bedank graag die gemeenskap en kunstenaars vir hul deelname en ondersteuning met die afgelope ATKV Mini-kultuurfees op Saterdag 29 April. “Ons gaan dit ’n jaarlikse instelling maak en daarvoor het ons meer rolspelers nodig,” sê Annie Petersen, voorsitter van die plaaslike tak.

You need to be Logged In to leave a comment.