Conlee Mettler van Hoërskool Robinvale seil oor die dwarslat vir ’n oorwinning in die hoogspring vir o.17-meisies.Foto’s: Murphy Roberts


Die topatlete van Atlantis se vier hoërskole het Vrydag 9 Februarie teen mekaar meegeding by die Vierhoekige atletiekbyeenkoms wat by Wesfleurpark gehou is.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus – E-Edition 27 January 2026
    WeskusNuus – E-Edition 27 January 2026

Gift this article