Die Swag United-dansgroep van Atlantis se juniors het Saterdag 25 Mei behoorlik stof in die oë van ander dansgroepe in die junior kategorie van die Ashley Pienaar Produksies-danskompetisie in Ravensmead geskop. Agter staan Cee-Jay Bali, Ethan Sassman, Jamian Booys, Keith Pieters. Voor sit Skyler Adriaanse, Shakirah Adriaanse, Williche Oliphant, Nadrial Oliphant en Denica Jonkers, wat die eerste plek verower het.


Atlantis se juniors dans dat die stof so staan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 December 2025
    https://weslander.co.za/weslander-e-edition-11-december-2025/

Gift this article