Alida Buckle
-
‘n Man van Atlantis is vroeër dié week met ‘n ongelisensieërde vuurwapen betrap en in hegtenis geneem.Volgens sers. Wesley Twigg, woordvoerder vir die Wes-Kaapse polisie, het lede van die Atlantis-polisie […]
-
Gemoedere het die naweek hoog geloop toe ongeveer 200 inwoners van Witsand na die plaaslike skool opgeruk het om antwoorde te soek. Daar word beweer dat ‘n 7-jarige leerder vermoedelik […]
-
“Hy was tydens die voorval langs my in die huis … en my kind is nie ‘n bendelid nie,” het die ma van ‘n 14-jarige beskuldigde op Vrydag 5 September […]
-
Hy is al by die skool geskors oor sy “skolliemaniere” en het al elders ook probleme veroorsaak, nie net by die skool nie – dit is wat ‘n ingeligte bron […]










