Weskus Nuus Avatar

Weskus Nuus


  • The Atlantis Dapper Stappers showcased their grit and determination, winning an array of medals across several categories at the SAPS-WP Endurance Walk held in Limpopo covering an impressive 75 km over […]

    by

    on

    Atlantis police ‘Dapper Stappers’ fare very well
  • In ‘n oomblik wat ver buite die hekke van die Witsand Primêre Skool weerklank gevind het, het die Departement van Onderwys die plaaslike skoolhoof Gerhard Matthyse onlangs met die prys […]

    by

    on

    Plaaslike hoof kry puik erkenning
  • ‘n Inwoner wat van verskeie seksuele en ander misdade verdink word, is nog elke keer op borgtog vrygelaat, wat inwoners behoorlik laat gal braak het. Volgens Janine Passenz van Survivors […]

    by

    on

    Atlantis-sekspes uiteindelik vas
  • In ‘n poging om die publiek groter insig in die beoogde Langtermyn Operasie (LTO) van Koeberg se Eenheid 2 te bied, het Eskom in Julie ‘n reeks openbare bewusmakingsessies in […]

    by

    on

    Goeie terugvoer ná Eskom met gemeenskappe vergader
  • In ‘n belangrike stap gemik op die stroombelyning en modernisering van dienste vir SA burgers het die departement van binnelandse sake ‘n nuwe baanbreker-inisiatief aangekondig waardeur Suid-Afrikaners regstreeks deur hul […]

    by

    on

  • Die blitsige optrede van inwoners van Robinvale het die polisie gehelp om vermeende inbrekers aan te keer. Die Robinvale Sekondêre Skool is in die skoolvakansie tussen 14 en 21 Julie […]

    by

    on

    Inwoners spring om polisie te help skoolinbrekers vang
  • Plaaslike organisasies het weer eens bewys die gees van Nelson Mandela se legandariese nalatenskap sal vir altyd voortleef. Die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez), subraad 1 se “Family in focus” en […]

    by

    on

    Atlantis-mense wys omgeeharte
  • Waar is die dae toe skole nog Sasa- papiere moes invul om te bevestig dat leerders wel op skool is? Dít was van die kwessies wat tydens die onlangse werksessie […]

    by

    on

    GPF pleit oor skietgoed in Atlantis
  • The Atlantis Creative Hub (ACH), a dynamic community-based organisation dedicated to equipping individuals with practical skills, held its first Youth Entrepreneurs Awards on Thursday 24 July. William Konstabel and René […]

    by

    on

    Local young entrepreneurs lauded
  • The City of Cape Town has launched a new SMS notification system to inform job seekers when they are selected for Expanded Public Works Programme (EPWP) work opportunities, said Grand […]

    by

    on