Kerfees is om die draai en daar is nie altyd geld vir presente nie.
Handgemaakte kaartjies is nie net ekonomies nie, maar ook ’n geskenk waarop jy jou persoonlike stempel kan afdruk.
Sheila Stalmeester van SRS Designs, wys vir Weskus Nuus-lesers presies hòè om ’n mooi handgemaakte 3D-kerskaartjie te maak met herwinde materiaal. SRS Designs maak ook uitnodigings vir partytjies, troues en verjaarsdagkaarte.
Kontak hulle by 0021 572 8947 of 083 992 8008.