Almal se fokus is nou skielik op jongmense: Wat het hulle nodig, wat is die kwessies wat hulle kwel?
Maar wat van die ander 11 maande van die jaar? Ons kan nie net een maand van die jaar afstaan aan jongmense nie, nie as daar soveel verantwoordelikheid op hul skouers in die toekoms gaan rus nie. – Red.