Begunstigdes wat staatstoelaes van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) ontvang, sal binnekort almal hul geld deur elektroniese betaling ontvang.
Skakel die Wes-Kaapse hulpsentrum by 021 469 0235 of 0800 60 10 11 vir inligting oor die nuwe kaarte en hoe dit werk, of besoek SASSA News op Facebook of @OfficialSASSA op Twitter.