’n Klag van moord word ondersoek nadat ’n 28-jarige man Donderdag 9 November net na 22:00 in Oldenburgstraat, Avondale doodgeskiet is. Die man is glo verskeie kere in die rug geskiet en het op die toneel aan sy wonde beswyk. Die man, net bekend as “Patat”, is na bewering ’n lid van ’n bendegroep. Niemand is nog in verband met die saak in hegtenis geneem nie. Bel kapt. Dawie Slingers by 021 571 8500 met inligting.
Inligting gesoek na moord
’n Klag van moord word ondersoek nadat ’n 28-jarige man Donderdag 9 November net na 22:00 in Oldenburgstraat, Avondale doodgeskiet is. Die man is glo verskeie kere in die rug geskiet en het op die toneel aan sy wonde beswyk. Die man, net bekend as “P
Share this post: