Gholfafrigter, Shawn Conrad, het onlangs dié sport by Kerria Primêr bekendge­stel. Hy verdui­delik aan die leerders hoe gholf gespeel moet word en die reëls van die spel. Foto: Verskaf