Personeel van Atlantis-polisiekantoor by die Milnerton-groep se Loslitdag-vieringe op die plaas Windhoek tussen Darling en Yzerfontein. Dié groep het ook pakke volwasse doeke aan Malmesbury se Sinethemba oorhandig. Sinethemba werk in elf gemeenskappe in die Swartland-streek waaronder Darling.Foto’s : Maryke Swart/Swartland Gazette


Loslittige polisiebeamptes wys hul gees

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article