Februarie: Dwayne Minnies (10), gr. 4-leerder by Hermes Primêr vir atletiek.
Maart: Shah-Jehaan de Jongh (12), gr. 6-leerder by Wesfleur Primêr vir rugby.
April: Roy-Keane du Plessis (12), gr. 7-leerder van Saxonsea Primêr vir sokker.
Mei: Leroy Julie (16), gr. 10-leerder by Jan Kriekskool vir gestremdes in Kuilsrivier, vir spiesgooi en gewigstoot.
Junie: Amber Beukes (11), gr. 6-leerder van Reygersdal Primêr vir netbal.
Julie: Stayne Tumulomba (9), gr. 3-leerder Wesfleur Primêr vir atletiek.
Augustus: Carryn Damon (13), gr. 7-leerder by Saxonsea Primêr vir stap.
September: Caleb McHelm (9), gr. 4-leerder by Saxonsea Primêr vir karate.