Die Mamre Rival Cup-span het die jaarlikse Mervin Lewis Rival Cup-kompetisie tussen gholfspelers van Mamre, Darling, Morningstar en Atlantis op die Darling-gholfbaan gewen. Die kompetisie is Sondag 16 Junie beslis.Foto: Verskaf


Mamre-gholfspelers kraai koning

You need to be Logged In to leave a comment.