Neem deel aan sokkeruitdaging

Hoërskool Robinvale nooi alle o.13-, o.16-, en o.19-sokkerspanne (seuns en meisies) om deel te neem aan hulle sokker-uitdaagtoernooi van 3 tot 5 Julie. Kontak Antonio Michaels by antoniomichaels2@gmail. com vir meer inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.