Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
3 558 new constables boost police ranks for festive season
South African Police Service holds simultaneous passing out parades at five academies to boost crime-fighting capacity during busy holiday period.
-
Ma sing nou ander deuntjie
Sy pas haar getuienis kort-kort aan, is die staat se mening oor die ma van ‘n 14-jarige se getuienis in die saak oor ‘n man wat in die straat doodgeskiet […]
-
Uitstalling help gemeenskap só
Die Atlantis Community of Practice (COP) is ‘n multi-sektorale inisiatief wat diverse belanghebbendes verenig – wat ‘n verbintenis tot samewerking, kennisuitruiling, vaardigheids-ontwikkeling en die oplos van gemeenskapsuitdagings deel, sê Michelle […]
-
Man wat eks vermoor kry 25 jaar tronkstraf
“Ek sal hom nooit kan vergewe nie …” het die vermoorde Joshlin Marthinus (27) se emosionele ma, Sarah Marthinus, buite die Atlantis-landdroshof gesê. Charlton Koopman (28), Joshlin Marthinus se gewese kêrel […]
-
Beyond Matric: How to transform your mid-term results into matric final exam success
Standing at the crossroads of Grade 11 or matric, the question “What’s next?” can feel overwhelming. With countless career paths and study options ahead, making informed decisions has never been […]
-
Sekspes eintlik monster
Die 53-jarige beskuldigde wat op Vrydag 19 September na bewering twee maatjies van onderskeidelik 10 en 11 jaar oud na duine gelok het “om sy hasies te gaan kos gee”, […]
-
‘Misdaad van agter tralies gedryf, moet stopgesit word,’ sê Stad Kaapstad
Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê gevangenes het nie die reg op onbelemmerde kommunikasie buite die tronkmure nie – veral wanneer hulle misdaad van agter die tralies koördineer. Die […]
-
Gemeenskap groet sr. Pharo
Die bekende suster Olivia Pharo is onlangs by ‘n emoisenele begrafnisdiens gegroet. Dié “moeder van gesondheidsorg” in Atlantis is in baie kringe as meer as net ‘n verpleegster gesien – […]
-
Kind stuit verkragter wat weer probeer
Die dapper optrede van een van die twee meisies het die ander een van verkragting gered toe sy, terwyl die maniak besig was om sy broek af te trek, die […]









