Premier-spanne pak mekaar by Paastoernooi

Atlantis Sokker-vereniging hou vanjaar Paasnaweek-toernooi op Robinvale-sportveld.


Atlantis Sokker-vereniging hou vanjaar Paasnaweek-toernooi op Robinvale-sportveld.

Slegs die Premier-spanne sal aan die toernooi deelneem. Die toernooi word op Maandag 3 April van stapel gestuur en daar gaan blykbaar vier seksies wees. Al die wedstryde word op Sater-dag 15 en Maandag 17 April gespeel. Groot pryse is op die spel en ’n opwin-dende span soos Pella Sporting, wat vir die eerste keer in die Premier-liga gaan speel, kan spanne soos Aberdeen en Robinvale Spurs harde bene laat kou.

You need to be Logged In to leave a comment.