“It is not the criminal’s fault. Government and their criminal laws allows criminals to rule our communities.”
“Two wrongs don’t make a right. Onaanvaarbaar dat jy ’n mens so aanrand. In fact dit is onwettig om iemand so aan te rand. Die twee meisies moes ’n saak by die polisiestasie gaan aanmeld het. Dit is onmenslik en barbaars.”
“Daai ou kort hulp, dit is iemand se seun. Die Here het hom gemaak. Ek het familie wat ook dieselfde probleem het. Dink gou hoe voel dai ou se ma as sy daai video moet sien. Dink gou hoe die Here voel oor dit? Gaan ons nou almal aanrand wat iets verkeerd doen?”
“Hy is nie goed genoeg gebliksem nie, sy hande kan nog steeds vat wat nie syne is nie. Vergruis die vingers dan kan hy nie steel nie.”
’n Video-opname waarin ’n vermeende rower vermoedelik deur inwoners aangerand word, het Facebook verlede week aan die gons gehad. Lesers het só reageer: