Lindell Diedericks en Jadine Adams het die beoordelaars behoorlik laat regop sit met hul sangtalent by Swag United se dans- en sangkompetisie. Dié twee se duet het hulle die eersteprys besorg by die kompetisie wat Saterdag 2 Maart by Saxonsea Primêr se saal gehou is. Foto: Verskaf


Sangers en dansgroep blink die aand uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 December 2025
    https://weslander.co.za/weslander-e-edition-11-december-2025/

Gift this article