Saxonsea Primêre skool het op Sondag 21 Julie verjaar en Maandag partytjie gehou. Die skool is vanjaar 38 jaar oud. Leerders van die skool is met lekkergoed bederf. “Ons vier alle leerders wat deur ons hande gekom het en alle opvoeders wat by die skool in diens was,” sê die waarnemende skoolhoof, Gary Markus.


Saxonsea Primêre skool het op Sondag 21 Julie verjaar en het Maandag partjie gehou.

Volgens Gary Markus, waarnemende hoof, is die skool 38 jaar oud. Leerders van die skool is bederf met lekkergoed pakkies, koek, sap en vrugte bederf. Volgens Markus is dit ’n jaarlikse instelling om die leerders te bederf omdat hulle so bealngrik is. “ons vier alle leerders wat deur ons hande gekom het en alle opvoeders wat by die skool in diens was,” sê Markus.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article