Skryf nou in vir Let’s Play

Skole en afrigters in Weskus Nuus se verspreidings-gebied word genooi om hulle atlete in te skryf om in aanmerking te kom vir die Let’s Play-wenner van die Maand.


Skole en afrigters in Weskus Nuus se verspreidings-gebied word genooi om hulle atlete in te skryf om in aanmerking te kom vir die Let’s Play-wenner van die Maand.

Die maandwenner se profiel sal in die koerant verskyn en hy/sy ontvang ’n geskenkpak van SuperSport. Aan die einde van die jaar word ’n algehele wenner gekies tydens ’n ete saam met hul ouers, skoolhoofde en afrigters. Verlede jaar se wenner, Roy-Keane du Plessis, ’n gr. 7-leerder aan Saxonsea Primêr, het met sowat R2 600 se pryse weggestap. Stuur ’n kort opsomming van die leerder se prestasies aan 2Joline.vd Merwe@media24.com of bel 0021 572 9090.

You need to be Logged In to leave a comment.