Suid-Afrikaners het nie ’n verskoning nodig om te braai nie, maar ter viering van Braaimaand hierdie September, kan jy verskeie pryse met Weskus Nuus en Pick n Pay wen.
Hoe?
1. Gee meer as R200 by Pick n Pay- Atlantis se slaghuis uit.
2. SMS die woord “braai” met jou naam en van na 32467.,
Pryse:
Eerste prys: ’n Webber-braai Braai. Tweede prys: ’n Halwe lam. Derde prys: ’n Koopbewys van R250 van Pick n Pay. Bepalings en voorwaardes geld. Sluitingsdatum is Sondag 30 September om 12:00. Wenners word 16 Oktober in Weskus Nuus aangekondig.