Byrone Snyders van Atlantis-rugbyklub is Weskus Nuus se speler van die week. Dié 20-jarige heelagter van Atlantis hardloop draaie om sy teenstanders en het nie ’n bang haar op sy kop nie. Foto: Verskaf


Speler van die week

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 December 2025
    https://weslander.co.za/weslander-e-edition-11-december-2025/

Gift this article