Die Stad Kaapstad het ’n vakansieprogram in plek gesit vir kinders tydens die skoolvakansie wat verskeie aktiwiteite; musiek, kuns, drama en sport insluit.

Aktiwiteite is by die volgende plekke in ons omgewing gereël tussen 20 Desember en 11 Januarie (nie elke dag nie).

  • Rebecca van Amsterdam (Melissa Voges/Leslie Burt): 021 572 0872
  • Saxonsea-gemeenksapsaal (Karen Arendse): 021 572 6910
  • Mamre (Deego Arendse): 082 607 6894

You need to be Logged In to leave a comment.