Hier is twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie.

Die een raaisel is van ’n hoër moeilikheidsgraad terwyl die ander meer op beginnersvlak is.

Die antwoorde van hierdie week se Sudoku-raaisels sal in die volgende uitgawe van WeskusNuus verskyn.

WeskusNuus, na gelang van plek, poog om elke maandeinde koerant nuwe Sudoku-raaisels te plaas.

You need to be Logged In to leave a comment.