Milano Davids (25) van Pella: “Talle jongmense is nie baie opgewasse oor die geskiedenis van Jeugdag nie. Atlantis benodig ’n veeldoelige sentrum waar jongmense aan verskillende aktiwiteite kan deelneem en kan leer van merkwaardige dinge soos tuinmaak as deel van ’n bemagtigingsprojek. Baie raak betrokke by bendebedrywighede omdat hier niks is om hulself mee besig te hou nie. Jongmense sal moet begin verenig omdat meer as die helfte van die dorp se werkloses jeug is.Foto:


Junie word daar op die jeug en kwessies wat vir hulle belangrik is, gefokus.

Bekende radio-omroepers by Radio Atlantis en ’n vriend van Weskus Nuus, Clement Trussel, het met ’n paar jongmense gepraat oor wat hulle gedagtes is rakende Jeugdag.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 December 2025
    https://weslander.co.za/weslander-e-edition-11-december-2025/

Gift this article