Jp Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, Wessie van der Westhuizen, Nicky Rheeder (subraad 1-voorsitter), raadslede Allister Lightburn en Joseph Witbooi met amptenare van die Stad Kaapstad tydens die bekendstelling van die skilderkuns vir volgende jaar se Netbal-wêreldbeker in Kaapstad. Die kunswerk is op die muur by die plaaslike swembad aangebring en is deur Andre Beukes, Carl Erasmus en Steven Witbooi geskep.Foto: Murphy Roberts


Wêreldnetbal kleurvol verwelkom

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 11 November 2025
    WeskusNuus E-Edition – 11 November 2025