Anzo Stubbs van die Mamre-rugbyklub is as Weskus Nuus se speler van die week aangewys. Dié 24-jarige losskakel het sy buiging Saterdag 25 Mei van die plaasvervangersbank af gemaak en die wedstryd in sy span se guns geswaai met goeie balverspreiding en die manier waarop hy die voordeellyn vreesloos aanval. Anzo is iemand oor wie nog baie gepraat gaan word. Foto: Verskaf


Weskus Nuus se speler van die week

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 December 2025
    https://weslander.co.za/weslander-e-edition-11-december-2025/

Gift this article